Shapshap
Gorilla living in a..
So gesellig by die gorillas! Al wat hulle doen is eet, speel en slaap...
Chaga ouma
Op besoek by die Chaga clan in die omgewing van Marangu teen die hange van Kilimanjaro. Die ouma het wakker geword toe die res van die clan n tradisionele liedjie vir ons opgevoer het...
Baba gorilla
Een van die baba gorillas uit n groep van 17. Onbeskryflike ervaring!
Sonsondergang
Sonsondergang oor die Nyl rivier...
Lizzard lines
Akkedis teen n palmboom op Zanzibar.
Boomslang
Dit was paar seisoen en daar was seker 5 of 6 van die boomslange in een boom. Ongelooflik mooi om te sien... Masai Mara, Kenia
Footprint
Teen sononder die foto geneem van my eie voetspoor op Jambiani Beach aan die Ooste kant van Zanzibar
Masai girls
Ons het die meide teegekom onderweg na Masai Mara. Hulle was op pad om water te gaan haal. Heel vriendelik.
Giraffe
Mooi oomblik in die Kruger National Park, Suid Afrika
Olifant
In die Masai Mara. Dit laat my verlang na Afrika as ek die olifant so rustig oor die vlaktes sien uitkyk...