Shapshap
Pikkewyn
'n Pikkewyn (penguin) by Boulders Beach naby Kaapstad
Acacia
n Doring boom staan aleen in die woestyn aan die voet van n reuse sand duin...
Kokerboom
In die Namib woestyn in die sogenaamde kokerboom woud of 'quiver tree forrest'. Hang af vir wie jy vra, maar die boom is moontlik 3000 jaar oud en groei nogsteeds...
Sunrise in Sossusvlei
Net na ons Dune 45 geklim het vir sonsopkoms... die son het oor die sanduin geskyn... en kyk na die reenwolke in die woestyn!
Woestyn
Op toer deur Suidelike Afrika... dit is dooie vlei in die Namib woestyn
N tikkie Holland
n Bietjie eksperimenteer met die kamera by Keukenhof...
Only in Africa
Daar is soveel verkeersreels in die Westerse wereld, maar in Afrika werk ding nou eenmaal ander!
Gone fishing
Jambiani beach aan die Ooste van Zanzibar...
Baba gorilla
Deel van ons ongelooflike ervaring met die gorillas
Verkleurmannetjie
Ja grappig- n camelion in Afrikaans is n verkleurmannetjie...
Zebras
Ek hou van al die verskillende kleure en lyne en die aleenstaande boom in die middel van nerens...
Lag
Die gorillas is net soos mense. Hier is 2 besig om te stoei en mekaar te kielie ( kietel) en kyk hoe lekker lag die jonge!
Chaga kind
Op besoek by die Chaga clan in die omgewing van Marangu teen die hange van Kilimanjaro
Baba innie boom
Terwyl ons na al die ander gorillas gekyk het ( ons was by n groep van 17), het die klein gorillatjie so nuuskurig geword oor al die vreemdelinge. Hy het toe in die boom geklim om ons beter te kan sien.
Abyssinian ground...h
...langs die pad in Murchison Falls nationale park, mooi ne?