Kuching

Reisgids

Beste reistijd

Foto's

Praktisch

Madonna en kind

Kuching,
Maleisië


Ek moes nog n foto deel van die mooi diere.... hier is die moeder en haar kind... hang lekker saam in die bome rond op soek na iets te ete. Was ongelooflik om te sien hoe rustig hulle was en hoe sulke groot ape met soveel gemag kon hang aan die takke in die bome... ongelooflike ervaring!