Kuching

Reisgids

Beste reistijd

Foto's

Praktisch

Man van die Bos

Kuching,
Maleisië


Tydens ons besoek aan Maleisie moes on natuurlik die Oerang Oetangs ook sien... ons was al oral in Afrika op safari... en ons het al baie diere gesien... maar die Oerang Oetangs is natuurlik net in Borneo en Sumatra... en wat n plesier om die diere in die wild te sien... ons het net een moeder en dié baba gesien, maar dit was al die moeite werd... geweldig om te sien!