Mount Everest

Reisgids

Beste reistijd

Foto's

Praktisch

Columbus in de Himalayas

Mount Everest,
Nepal


Ons is sopas terug van n wonderlike avontuur! Ons het die 14 daagse Mount Everest Basiskamp Trek gedoen en dit was verseker die avontuur van n leeftyd! In die foto is Lizza besig om deur haar Columbus te blaai...

Ja, ek weet n mens mag net fotos van locals maak, maar op die hoogste berge in die wereld is daar geen "plaatslike bevolking"... ek wou maar net die foto deel.