Banjul

Reisgids

Beste reistijd

Foto's

Praktisch

Ogen

Banjul,
Gambia


Dis vir my moeilik om na die foto te kyk... daar is pyn in die joggie se oe...maar ek het n ander foto waar hy so gelukkig op lyk... en toe besef ek dit is nie pyn nie, hy kyk reguit in die son! n Mens kan my in sy oe sien.